Main menu:
Buitemuurs:
Atletiek |
Rugby |
Netbal |
Krieket |
Hokkie |
Koor |
Kunswedstryd |
Tennis |
Redenaars |
Revue |
Skaak |
ACSV |
Landloop |
Mini-Netbal |
Belangrike Inligting
Telefoonnommer |
Faksnommer: |
Posbus: |
E-pos |
Baie Geluk aan ons Hoofleiers van 2012:
Van L na R: Omar Swart, Chinead McGeer, Melanie Nel,Mnr Schutte, DanielJanse van Rensburg, Stefan Nel, Andries Swart
Helderkruin fier sy 25ste bestaansjaar
Laerskool Helderkruin is baie trots op die 25 ontwikkelings jare waarmee hulle kan spog. Die skool het klein begin met 388 leerders en 14 personeellede, maar spog vandag met 858 leerders en 40 personeellede. Daar het baie groei plaasgevind en in die skool se gedenkuitgawe, "Kruiner Kwarteeu" het hulle trots terug gekyk na hul groei en geskiedenis.
Op die foto:
Agter van Links: Mian, Francois, Liam, Melanie en Raeesa Voor van links:
Me. Annerine Riga oorhandig die koerant aan Mnr Chris Schutte (hoof)